Verkiesings

Stem U saam dat ons as Freiheit Beweging registreer as n "Housing Co-operative" en n begin maak met ons Boere wie in ons visie deel?

Stem U saam dat sodra Freiheit beweging genoeg lede het, Onafhanklikheid verklaar moet word sonder verdere versuim

Stem U saam dat die Boervolk homself moet regeer in sy eie Boer Repebliek

Stem U saam dat, as stap 1 na Boervolk vryheid, Onafhanklikheid eerste verklaar moet word in die Oranje Vrystaat, Dus die onmiddelike herstel van die Vrysaat as Boer Repebliek?