Lidmaatskap aansoek

BOERE FREIHEIT BEWEGING

LIDMAATSKAP AANSOEK

Met hierdie skrywe doen ek ;

Naam : ___________________________________________________________________________

Van : _____________________________________________________________________________

ID Nommer : _______________________________________________________________________

Provinsie : _________________________________________________________________________

E-pos adres : _______________________________________________________________________

Telefoon nommer : __________________________________________________________________

aansoek tot Permanente lidmaatskap in die Boere Freiheit Beweging.

Ek aanvaar sonder reservering dat ek deel is van die "Afrikaanse, Blanke Boervolk"

Ek aanvaar en verstaan dat die BFB n Kultuur beweging is met dien verstande van ondergenoemde soos per die Freiheit Konstitusie asook die Suid Afrikaanse

Konstitusie soos vervat in die "Bill of rights"

SECTION 7 Membership

1 Membership is reserved for a specific Minority group referred to as "Boervolk"
Minority rights are the normal individual rights as applied to members of racial, ethnic, class, religious, linguistic or gender
and sexual minorities; and also the collective rights accorded to minority groups. Minority rights may also apply simply to individual
rights of anyone who is not part of a majority decision.
An ethnic group, or an ethnicity, is a category of people who identify with each other based on similarities such as common ancestry,
language, society, culture or nation.[1][2] Ethnicity is usually an inherited status based on the society in which one lives.
Membership of an ethnic group tends to be defined by a shared cultural heritage, ancestry, origin myth, history, homeland,
language or dialect, symbolic systems such as religion, mythology and ritual, cuisine, dressing style, art, and physical appearance.
Ethnic groups, derived from the same historical founder population, often continue to speak related languages and share a
similar gene pool.
By way of language shift, acculturation, adoption and religious conversion, it is sometimes possible for individuals or groups
to leave one ethnic group and become part of another (except for ethnic groups emphasizing racial purity as a key membership criterion).

2 Membership is in no way or form based on the calour of the skin but rather on the following criteria.
a) Religion
b) Common ancestry
c) Language
d) Cultural heritage

Ek aanvaar en sweer hierby my eed om ten alle tye, direk of indirek, in al my aksies en optrede, die veiligheid, onafhanklikheid en voortbestaan van die Boervolk

te ondersteun, te verdedig en te respekteer. Ek aanvaar verder dat die breek of minagting van die eed volks veraad is.

Ek bevestig dat ek deel is van die "Gelofte volk" en bevestig opnuut my eed met God.

Ek aanvaar dat die Boervolk geen enkele leier het nie, maar eerder dat, soos beskryf in die Freiheit konstitusie, die Boervolk self, deur een man een stem die Leiers

is, Selfde Boervolk individue sal verkies en aanstel om in die Boere Volksraad te dien. Dat selfde individiue hulle take sal uitvoer slegs in opdrag van die Boervolk soos in gestem

deur die Boervolk.

Ek aanvaar dat as deel van die Boervolk leierskap ek in gereelde verkiesings en besprekings sal deelneem ten einde opdragte aan die Boere Volksraad te oorhandig vir uitvoering.

Ek Bevestig dat ek aansoek doen tot lidmaatskap van die Kultuur groep by name Boere Freiheit beweging met die eksklusiewe doel, Boervolk Onafhanklikheid in n Boer

Repebliek en verstaan dat as Kultuur groep die Boervolk die wetlike reg het tot Onafhanklikheid.

 

Geteken op hierdie _________ dag van _________________ 20 ______

 

 

Hand tekening ___________________________________________________

 

( Druk asb.uit, Vul in, Teken en stuur aan Freiheit keurings afdeling , Inligting op "Kontak ons Blad" )

( Let asb dat enige valse verklaring n kriminele oortreding is en dus strafbaar onder Suid afrikaanse wetgewing asook n oortreding van die Boere Freiheit Beweging

  se Konstitusie, reels en regelasies )