News
Maroela Media
-
DA eis privatisering van vervalle spoorlyne
Monday, 27. July 2026 08:06 o'clock
Die voorgestelde model gee die privaat sektor slegs beperkte toegang tot die netwerk, terwyl Transnet steeds die grootste deel van die beheer behou. -
Soet en suur vir Darren Fichardt
Monday, 27. July 2026 07:31 o'clock
Die 51-jarige Fichardt het die laaste ronde in 66 houe voltooi, nadat hy ʼn voëltjie op die laaste putjie aangeteken het. -
Dié menslike vaardighede bly goud werd
Monday, 27. July 2026 07:27 o'clock
Byna 40% van die vaardighede wat vandag in die werkplek gebruik word, gaan teen 2030 verander. Het jy dié vier vaardighede wat jou kan help om by te bly? -
Minister se nuwe polisiëringsplan ignoreer DNS-krisis
Monday, 27. July 2026 06:58 o'clock
Terwyl bewyse stof vergader, wag slagoffers jare lank vir geregtigheid, oortreders loop vry rond en nóg mense word slagoffers. -
Andrea Johnson bedank ná getuienis voor Madlanga-kommissie
Monday, 27. July 2026 06:26 o'clock
Johnson se bedanking volg nadat ernstige bewerings en getuienis oor haar optrede tydens verrigtinge van die Madlanga-kommissie na vore gekom het. -
Gedagte vir die dag | Vernuwe
Monday, 27. July 2026 04:00 o'clock
Dit maak nie saak hoe sleg dit uiterlik met hom gaan nie, innerlik word hy dag ná dag vernuwe.
